Droogtehulp lei na krisis

Ons het reeds verskeie aanmerkings gehoor. Die minister kondig aan dat Boere maar moet aanpas by die omstandighede en dat geen droogtehulp beskikbaar sal wees. Ander mense is weer besig om die saak aan te vat omdat die droogte die plaaslike gemeenskappe in duie laat stort.

Soos wat die plaaslike gemeenskappe se besighede bangkrotskap in die gesigskaar word duisende werkers afgedank. Dit is dus nie net die Boere wat gedwing Continue reading

Geldsake versleg nogsteeds.

In die vorige skrywe het ons gekyk na die ekonomiese 2014 en nou 2016 en gevind daar is niks om oor opgewonde te raak nie. Vandag amper 2 jaar later kyk ons weer na die geldsake in SA. Ons moenie net negatief wees maar die werklikheid besef en werk aan oplossings. Hier is ‘n paar antwoorde;
Continue reading

Landbou en al die Boere

Landbou: Terwyl SA se ekonomie afwaarts neig is dit net die SAAI Stigting wat deesdae groei.

Kyk Solank na ons bladsye en die artikels oor hoe die nuwe organisasies gaan saam smelt. Begin sommer dadelik om saam met jou vriende, bure en ander in jou kontrei om saam te werk om ons nuwe ontwikkeling streek tot sukses te lei.

Op hierdie webwerf gaan ons die ontwikkeling streek se landbou inlig oor die nuutste en waarom juis die streek die ongekende voorspoed gaan belewe. Die droogte is gewis maar ons moet dit sien as ‘n uitdaging.

Sluit hier aan by die SAAI Stigting en nooi al jou vriende om aan te sluit. Dis gratis en hoe meer lede hoe beter vir almal. http://affiliatebank.net/jem

Of lees meer hier; http://stigting.com